Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » openbaring » Page 7

Tag Archives: openbaring

Die Trompette Blaas!

Posted on 2 Februarie 20231 Februarie 2023 by Pastoor Nico Visagie

Die van julle wat al ‘n rukkie by ons is sal weet dat ek nie baie goed is met drome nie. Van tyd tot tyd gee die HERE vir my drome, maar dis baie ongereeld.

Lees meer→

Maak gereed vir die komende storm

Posted on 1 Januarie 202329 Desember 2022 by Pastoor Nico Visagie

“En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.” (Handelinge 2:17)

Lees meer→

Waar jou skat is, daar is jou hart

Posted on 27 Desember 202223 Desember 2022 by Pastoor Nico Visagie

Daar is seker min twyfel by enige ware kind van die Here dat ons in die laaste dae leef.

Lees meer→

Is ek waardig?

Posted on 29 November 202225 November 2022 by Pastoor Nico Visagie

Ek wil vandag stilstaan by ‘n enkele vers in Lukas 21:36: “Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.”

Lees meer→

Maak gereed, want die Koning kom!

Posted on 20 Oktober 202218 Oktober 2022 by Pastoor Nico Visagie

Elke oggend as ek my Oggend Godsdiens hou, dan slaan ek my Bybel oop en daar waar dit oopslaan, daar lees ek. Baie van die boodskappe wat ek vir julle bring, kry ek op hierdie manier.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »