Volg Jesus in danksegging en gehoorsaamheid en wandel in liefde volgens die voorbeeld wat Jesus vir ons gestel het.
Lees meerTag Archives: optrede
Jesus, wat wil U hê moet ek doen?
Hoe baie keer kom ons nie in opstand teen Jesus en dan begin ons om teen Hom te rebelleer, maar ons besef dit nie.
Lees meerDoen julle ook net so
Vanoggend toe gee die HERE vir my Mattheus 7 om aan julle te bring, want in Mattheus 7 verduidelik Jesus hoe ons as Sy Kinders moet optree.
Lees meerChristenskap sonder liefde is dood
Ek glo die HERE is besig om ons gereed te kry vir die dag wanneer Hy gaan kom om ons te kom haal. Ek let op dat die boodskappe wat ek kry al hoe meer gesentreer word om ons gereed te kry vir daardie dag.
Lees meerDie nuwe jy – Kolossense 3:1-17
Almal het al gewonder oor hoe ons as Kinders van die Allerhoogste God moet optree, want ons is tog immers gesante van hom!
Lees meer