Vandag het ek die hierdie Rhema boodskap vir julle; daar is niks wat ek daarby kan voeg nie so kom ons lees saam.
Lees meerTag Archives: verlore
Christelike Noodhulp
Wanneer u ‘n krisis op hande het, onthou Jesus se woorde: “LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.” (Johannes 14:1)
Lees meerOorlog Dromme in die Hemel
Oorlog dromme word in die Hemel geslaan, want die Vader se hart is swaar as Hy sien wat die vyand alles aan Sy kinders doen.
Lees meerDie verlore skaap
As ek moet vra hoeveel van julle al verdwaal het, dan is ek seker dat daar van julle sal wees wat dit al oorgekom het en dat julle sal saamstem hoeveel moeite dit was om weer op die regte pad te kom!
Lees meerDaar is ‘n pad wat vir die mens reg lyk
Jesus het jou oneindig baie lief; meer lief as wat ek in woorde kan uitdruk. Daarom wil ek hê dat julle hierdie boodskap baie aandagtig moet lees, want ons tyd is min…
Lees meer