Jesus het vir my die mees wonderlikste boodskap gegee om vandag vir julle te bring soos opgeteken in 1 Petrus 5:1-14.
Lees meerTag Archives: waak
Hoe weet ons of ons gereed is vir die wegraping?
Dis ‘n vraag wat seker deur menigte Christene gevra word op ‘n gereelde grondslag: Hoe weet ek of ek gereed is of hoe kan ek sorg dat ek gereed is?
Lees meerBly op jou knieë tot die HERE kom
Jesus, ons is so bewus van ons tekortkominge. Vergewe ons en gee ons die wysheid sodat ons nie sal vaal nie. Amen!
Lees meerWaarskuwing aan alle Christene
Ek weet dat daar van julle is wat dit kan aanvoel… Ons gaan Jesus binnekort sien en Hy GAAN weer kom om Sy Bruid te kom haal!
Lees meerWaarskuwing om waaksaam te bly
Die Gees van die HERE het aan my ‘n waarskuwing gegee om aan julle te bring en die waarskuwing is om nie te begin slap lê nie.
Lees meer