Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » waardig » Page 2

Tag Archives: waardig

Maak gereed, die Koning kom!

Posted on 6 Augustus 20233 Augustus 2023 by Pastoor Nico Visagie

As ons so nou en dan terugkyk in ons lewens pad, dan besef os dat die pad wat die HERE met elkeen van ons loop nie altyd ‘n maklike pad is nie.

Lees meer→

Duur Gekoop

Posted on 23 Julie 202321 Julie 2023 by Pastoor Nico Visagie

Iets wat ons as Christene baie gou vergeet is net hoe duur ‘n prys die Here vir ons verlossing betaal het…

Lees meer→

Mene mene tekel upharsin!

Posted on 11 April 202318 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Liewe lesers, my hart breek as ek dink aan al die verlore gaande siele in hierdie wêreld; mense wat weier om te sien wat rondom hulle aangaan, wat weier om te glo dat Jesus die wat gereed is gaan kom haal, die wat dink alles is een groot grap!

Lees meer→

Oorlog – Vleeslike teen die Geestelike

Posted on 12 Maart 202318 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Almal van ons voer elke dag ‘n oorlog teen ons eie vleeslike wil en dis een van die moeilikste oorloë denkbaar om te baklei.

Lees meer→

Waarskuwing aan alle Christene

Posted on 14 Augustus 202215 Augustus 2022 by Pastoor Nico Visagie

Ek weet dat daar van julle is wat dit kan aanvoel… Ons gaan Jesus binnekort sien en Hy GAAN weer kom om Sy Bruid te kom haal!

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 2

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »