Een van my lesers het gevra dat ek moet uitbrei oor die woord soos opgeteken in Esegiël 34:1-10.
Lees meerTag Archives: waarskuwing
Is ons al in die verdrukking?
As jy deesdae so om jou kyk dan jy sien hoe negatief en depressies mense is en dit lyk of satan letterlik losgelaat is op hierdie aarde!
Lees meerBewaar jou ore!
Iemand het nou die dag vir my ‘n boodskap gewys wat iemand op sosiale media gepos het. Dit was nie die eerste keer dat ek so iets gesien het nie en dit gaan seker ook nie die laaste keer wees nie…
Lees meerHoe lank nog, HERE?
Ek vra nou die dag vir Jesus hoe lank ons nog gaan wag en Sy antwoord het my tot in my siel geskok…
Lees meerDaardie klein niksseggende dingetjie
Hoe baie keer gebeur dit dat ons dit wat in ons lewens gebeur afmaak as klein en niksseggend? Maar wat ons nie besef nie is met net hoeveel sukses satan hierdie klein niksseggende dingetjies teen ons gebruik!
Lees meer