Mag Jesus julle versterk met bonatuurlike krag in al die besluite wat julle neem, want Hy het ons oneindig baie lief.
Lees meerSatan is gebind; verslaan!
“Moenie julle wreek nie, geliefdes, maar gee plek vir die toorn; want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe, Ek sal vergeld, spreek die Here.” (Romeine 12:19)
Lees meerWaarom word ek so versoek?
Dierbare Kinders van die HERE; mag die liefde van onse Vader met julle wees en die Heilige Gees ‘n metgesel om op te vertrou.
Lees meerWaarskuwing om Heiligheid na te streef
Julle wat gereeld my boodskappe lees sal weet hoe baie ek praat oor Heiligheid en hoe belangrik ‘n Heilige leefstyl vir die Kind van God is.
Lees meerJou sondes is vergewe
In my vorige boodskap het ek met julle gesels oor Jesus se mop van vergifnis en vandag staaf Jesus daardie boodskap in Lukas 7:36-50.
Lees meer