Ek weet daar van julle is wat dink hoe wonderlik dit sal wees as die HERE direk met ons kan praat. Om Sy stem te kan hoor soos wat ons enige iemand anders se stem kan hoor! Dit laat mens dink aan die briewe in Openbaring 2 waar die HERE direk met die Gemeente in […]
Lees meerEk het Jesus; waarom het ek die Heilige Gees nodig?
Die van julle wat hierdie lees het seker almal al die HERE in julle lewens en Hom as Verlosser aanvaar, daarom weet ek dat baie van julle sal wonder oor hierdie vraag. Ek het Jesus aanvaar, so waarom sal ek die Heilige Gees nodig hê? Dis omdat die Heilige Gees ons metgesel is. Hy is […]
Lees meerWees die nederige een
As mense kyk ons so graag na ander en dan wens ons dat ons soos hulle kan wees. Kom ons wees eerlik: ons almal doen dit! Dis waarom ek vandag met julle wil gesels oor nederigheid, want die HERE lê dit op my hart en dis vir Hom uiters belangrik dat julle dit moet verstaan. […]
Lees meerBeheer die boot, nie die golwe nie
Ons in ‘n deurmekaar wêreld, maar soos julle weet is dit hoe die wêreld is. Dit was nog altyd ‘n deurmekaar plek sonder rigting of leiding. Wat erg is, is wanneer die kerk nie meer die kerk is nie en ons nie meer anders is as die wêreld nie. Dit laat my so dink aan […]
Lees meerDie enigste pad uit
Daar moet seker baie mense wees wat wonder waarom dinge in ons land skielik so sleg gaan. Kom ons kyk maar na die droogte wat eers in die binneland was en nou in die Wes Kaap voortgaan. Voor dit het die droogte in die Suid Kaap Begin en van daar af uitgebrei na die hele […]
Lees meer