Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Dit kan skoon gemaak word

Posted on 2 November 202530 Oktober 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ek staan nou die dag besig om die vloer te mop toe dit by my opkom dat niks ooit so vuil is dat dit nie skoon gemaak kan word nie.

Lees meer→

Die vrou van Samaria

Posted on 30 Oktober 202528 Oktober 2025 by Pastoor Nico Visagie

In Johannes 4 lees ons van die Samaritaanse vrou en dit gee vir ons ‘n rare kykie in die denkwyse van die mense waarmee Jesus gewerk het.

Lees meer→

Die groot vlug

Posted on 28 Oktober 202523 Oktober 2025 by Pastoor Nico Visagie

In Mattheus 24 gee Jesus vir ons ‘n kykie in die toekoms van Israel as volk.

Lees meer→

Nie alles is nuttig nie

Posted on 26 Oktober 202522 Oktober 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ek hou daarvan om te dink dat Jesus mense ons pad langs stuur om by te leer of vir ons om van hulle te leer.

Lees meer→

Wat om te doen as jy die wegraping gemis het

Posted on 23 Oktober 202521 Oktober 2025 by Pastoor Nico Visagie

As die wegraping plaasgevind het en jy lees hierdie, gaan jy tien teen een baie verward wees en heel moontlik nie verstaan wat gebeur het nie.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »