Getuienisse

Die Besem Bestuurder

So nou en dan kry ‘n mens ‘n regte juweeltjie per e-pos. Iemand het hierdie getuienis vir my gestuur en ek voel dat ek dit hierdie week met julle moet deel. Julle sien, ons kla so graag oor alles; baie keer sonder rede en nadat ek hierdie stukkie gelees het, het ek die Here gedank […]

Lees meer

Vertrou op die Here, Altyd!

Een van die lekker dinge van hierdie Internet Blog bestuur is om te hoor van die veranderinge wat God deur Suiderkruis in mense se lewens maak. Ek sit partykeer hier en huil van blydskap oor nog ‘n siel wat uit satan se afskuwelike kloue ontsnap het! Dan prys ek die Here vir die kennis wat […]

Lees meer

Moenie hierdie geskenk los nie

Een van julle het vir my hierdie gestuur en ek het dit so treffend gevind, dat ek dit vertaal het en dit vandag met julle wil deel. Daar was hierdie Professor wat Christenskap as vak in een van die kleiner universiteite in Amerika  aangebied het. Elke eerste jaar student was verplig om die vak te […]

Lees meer