Getuienisse

Saam met Jesus op ‘n Tandem Fiets

Jesus, wat ‘n wonderlike voorreg om U en U alleen te kan dien. Ons kan sing, huil en lag van blydskap oor al die ongelooflike dinge wat U in ons lewens vermag! AMEN! Nadat ek die eerste keer vir Jesus Christus ontmoet het, het die lewe vir my gevoel soos ‘n fiets rit op ‘n […]

Lees meer

Het jy die Seun?

Baie lank gelede was daar ‘n pa wat baie lief was vir sy seun. Soos sy seun ouer geword het, het die pa agtergekom dat die seun ‘n belangstelling toon in kunswerke. Sy pa het begin om die belangstelling te kweek en baie gou het hulle twee ‘n gedugte span gevorm wat kunswerke versamel het. […]

Lees meer

Die werk van die HERE kom eerste!

Vandag wil ek vir julle ‘n storie vertel. Hierdie het werklik gebeur, maar die name van die persone gaan ek weerhou om hulle privaatheid te beskerm. Daar was ‘n prediker gewees wat ‘n groot huis gehad het, maar nadat sy kinders almal groot geword het en dit later net hy en sy vrou was wat […]

Lees meer

Die lewens wedloop

Ons almal het al gehoor van ‘n Maraton en ons almal weet dat dit ‘n resies is wat per voet gehardloop word oor ‘n baie groot afstand. Hoe baie van julle het al gehoor van ‘n Ultra Maraton? Daar was jare gelede die bekende Sydney na Melbourne Ultra Maraton wat oor ‘n afstand van 875km […]

Lees meer