Tommy se getuienis
Een van ons lesers het hierdie getuienis oor naasteliefde op Facebook gepos en ek wil dit vandag met julle deel.
Lees meer→Gehoorsaamheid – ‘n Getuienis
Hoeveel van julle het al gewonder of die Here vandag nog met ons praat? Kom nou, wees eerlik! Almal van ons het al op een of ander stadium in ons lewens hieroor gewonder!
Lees meer→Die Stokkies Jesus
Een van my vriendinne op Facebook het die volgende storie op haar profiel gepos. Ongelukkig weet ek nie wie die skrywer/ster was nie, maar mag die HERE hierdie persoon seën vir die oog oopmaak les hieruit gekom het.
Lees meer→Die krag van gebed
Ek het hierdie getuienis etlike jare gelede gelees en vandag gaan ek dit gebruik as ‘n boodskap sodat julle moet glo dat daar krag in gebed is!
Lees meer→Eendag sal ons weet!
Iemand het die volgende stukkie op Facebook gepos en ek het dit so treffend gevind, dat ek dit met julle wil deel. Die oorspronklike skrywer is Ian Smit. Baie dankie aan jou vir hierdie juweel van ‘n boodskap!
Lees meer→