Getuienisse

Hoeveel kos ‘n wonderwerk?

Getuienisse versterk ons en dit laat ons raaksien net hoeveel Jesus werklik vir ons doen sonder dat ons dit besef. So ‘n tyd gelede het iemand hierdie getuienis vir my per e-pos gestuur. Ek het die oorspronklike getuienis gaan opsoek en vandag gaan ek dit met julle deel.

Lees meer

Die Stokkies Jesus

Een van my vriendinne op Facebook het die volgende storie op haar profiel gepos. Ek het dit so treffend gevind, dat ek dit graag met julle wil deel. Ongelukkig weet ek nie wie die skrywer/ster was nie, maar mag die HERE hierdie persoon seën vir die oog oopmaak les hieruit gekom het.

Lees meer

Die Besem Bestuurder

So nou en dan kry ‘n mens ‘n regte juweeltjie per e-pos. Iemand het hierdie getuienis vir my gestuur en ek voel dat ek dit hierdie week met julle moet deel. Julle sien, ons kla so graag oor alles; baie keer sonder rede en nadat ek hierdie stukkie gelees het, het ek die Here gedank […]

Lees meer