In Mattheus 3 lees ons hoe Johannes die Doper begin preek het langs die streek van die Jordaan rivier.
Lees meerTag Archives: bekering
God se Reëls
Vir die van ons wat die pad van gehoorsaamheid gestap het deur tot bekering te kom en ons te laat doop, is daar net twee reëls om na te kom.
Lees meerOns kies om God te dien
Iemand het eenslag gesê dat die lewe een eindelose lang ry keuses is en elke dag maak ons keuses wat ander mense se lewens beïnvloed.
Lees meerDie wegraping is op hande
Liewe lesers, die wegraping is op hande! Is jy gereed? Baie dink hulle is gereed, maar hulle is nie werklik nie. Lees nou en vind uit!
Lees meerDie wegraping van die kerk
Ek hoef seker nie vir julle te sê dat die wegraping van die kerk die een gebeurtenis gaan wees wat die wêreld tot stilstand gaan ruk nie!
Lees meer