Daar is sekerlik baie wat wonder oor hierdie vraag en tog is die antwoord nie te moeilik nie. Ek gaan eerste kyk na die rede vir die verdrukking.
Lees meerTag Archives: bekering
Die Bekerings Doop
Ek gaan vandag ‘n bietjie stilstaan by die doop, want ek weet dat daar mense is wat hieroor wonder.
Lees meerDie Verlore Seun
Hoe baie keer het ons nie al teen die Here gesondig nie? Ek tel myself by, want ek mag nie Woord van die Here vir julle bring, maar ek het ook voete van klei en ek val ook net soos julle!
Lees meerMoenie dwaal nie
Ek let hierdie week weer eens op hoe baie mense mislei word deur vals predikers… Dit bewys maar net hoeveel mense daar is wat nie die Woord van God lees nie, maar eenvoudig aanvaar wat iemand anders daaroor sê as die waarheid!
Lees meerWord jy mislei?
Iemand het hierdie week vir my ‘n video op my selfoon gestuur wat absoluut verstommend was om te sien…
Lees meer