Gebed

Ek het met een van ons lesers begin gesels oor gebed en toe begin die HERE vir my die belangrikheid van bid wys en net daar en dan weet ek toe dat dit iets is waaroor ek net moet skryf!

Lees meer

Jesus in Getsémané

Ek gaan vandag hierdie baie bekende stukkie met julle behandel. Hierdie is die tyd van die jaar waar dinge vir baie mense te veel raak, maar Jesus wil hê dat julle moet weet dat daar altyd ‘n uitkoms is, selfs al lyk dinge hoe donker.

Lees meer