Jesus, ons is so bewus van ons tekortkominge. Vergewe ons en gee ons die wysheid sodat ons nie sal vaal nie. Amen!
Lees meerTag Archives: bid
Die krag van gebed
Ek het hierdie getuienis etlike jare gelede gelees en vandag gaan ek dit gebruik as ‘n boodskap sodat julle moet glo dat daar krag in gebed is!
Lees meerEendag sal ons weet!
Iemand het die volgende stukkie op Facebook gepos en ek het dit so treffend gevind, dat ek dit met julle wil deel. Die oorspronklike skrywer is Ian Smit. Baie dankie aan jou vir hierdie juweel van ‘n boodskap!
Lees meerDie Wynstok en die Lote
Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.
Lees meerWaaroor bekommer jy jou?
Partykeer laat die HERE my so ‘n bietjie terug sit en dan kyk ons so saam na die wêreld en dis dan wat jy besef dat iemand wat nie ‘n Kind van die HERE is nie, die mees ongelooflikste ervaring van sy of haar lewe mis.
Lees meer