So nou en dan is die leiding van die Gees in een woord opgesom verstommend en dan moet dit met ander gedeel word.
Lees meerTag Archives: geloof
Die oordeel kom!
God die Vader is baie kwaad vir hierdie wêreld, maar soos altyd sê Hy vir Sy kinders wat Hy gaan doen voor Hy dit doen.
Lees meerDie werklikheid van die wegraping
Iemand het my gevra dat as die wegraping ‘n werklikheid gaan wees en indien wel wat die betekenis van Mattheus 13:30 dan is.
Lees meer‘n Geloof onwrikbaar!
In Jesus se tyd was daar geen liefde tussen die Jode en die Romeine nie, maar Jesus is mos nie ‘n aannemer van die persoon nie.
Lees meerAs God Sy beskerming onttrek
God die Vader waarsku al lank dat Hy Sy beskerming van hierdie aarde gaan onttrek, maar die wêreld wil nie luister nie…
Lees meer