Paulus was reg toe hy vir Timoteus geskryf het dat daar swaar tye gaan kom aan die einde, want nou sien ons dit voor ons oë gebeur!
Lees meerTag Archives: moed
Ons staan by die deur en klop
Kyk net hierdie fantastiese boodskap van aanmoediging direk uit die troon kamer van die HERE, Heerser van die Heelal!
Lees meerKastele van sonde
Is dit nie snaaks hoe lekker dit is om te sondig nie en hoe meer jy daarmee aanhou, hoe meer gemaklik word ‘n mens daarmee nie?
Lees meerDie Tandemfiets
As ek moet vra wie van julle weet wat ‘n tandemfiets is, dan sal ‘n hele paar van julle seker vra wat ‘n tandemfiets is?
Lees meerHou goeie moed, Ek kom!
Ek wil vandag vir julle so ‘n bietjie moed inpraat, want Jesus weet hoe baie van julle sukkel om kop bo water te hou.
Lees meer