Ek weet dat baie van julle onder swaar finansiële las gaan. Baie van julle het al totale moed verloor en ek weet dat baie van julle wonder of die HERE nog daar is en of Hy nog luister…
Lees meerTag Archives: moed
Sonder Geloof
Geloof is die pilaar waarop ons godsdiens rus, want sonder geloof is daar geen hoop nie en sonder hoop geen geloof nie.
Lees meerBedien die Woord van die HERE met vrymoedigheid
Wie van julle het al moed verloor en gewonder of dit waarmee julle besig is die moeite werd is om mee voort te gaan?
Lees meerStruikelblokke is onvermydelik
Jesus sê vir sy dissipels in Lukas 17:1 dat dit onvermydelik is dat die struikelblokke kom. Hierdie woorde is vandag net so waar soos dit daardie tyd was. In Afrikaans het ons die gesegde “ons hoop vir die beste, maar die slegte kom vanself!”
Lees meerAs alles net verkeerd loop
Jy kry mos daardie dae waar alles eenvoudig net verkeerd loop. Maak nie saak wat jy doen nie, niks wil net reg loop nie!
Lees meer