My Bybel het vanoggend oopslaan by Amos 3 gedurende my oggend godsdiens en ek is vas oortuig dat dit die boodskap is wat julle moet hoor.
Lees meerTag Archives: sonde
Die gelykenis van die lamp
Vandag gaan ons stilstaan by die gedeelte oor die gelykenis van die lamp soos Jesus dit in Markus 4:21-22 met ons behandel het.
Lees meerHou jou bruilofskleed skoon
Ek hoef seker nie vir julle te sê dat om op die reguit pad te bly, veral nou in die laaste dae, uiters moeilik is nie.
Lees meerLucifer – ons groot teenstander
Ek het op geleentheid ‘n gedeelte geskryf oor Lucifer, maar na my reeks oor ons geveg met sonde, is dit tyd om hierdie gedeelte te hersien.
Lees meerOns geveg met sonde
Ek weet dat daar baie van julle is wat sukkel met sonde en ek weet maar net te goed dat almal van julle baie graag perfek vir Jesus wil wees.
Lees meer