Julle sal seker voel dat julle deesdae meer versoek word as gewoonlik en dis omdat satan besig is met ‘n hernude geestelike oorlog teen die Kinders van die HERE.
Lees meerTag Archives: sonde
Die wegraping kom gou!
Ek weet daar is van julle wat dit kan aanvoel en dis hoe naby die koms van Jesus vir Sy Bruid is. Niemand weet presies wanneer nie, maar ons weet dat dit naby is!
Lees meerIS JY WAARDIG?
Ek het ‘n baie nare droom gehad waarin ek gedroom het dat die wegraping plaasvind en dat een van my beste vriende wat ‘n geredde Kind van God is, agter gebly het.
Lees meerOns kies om God te dien
Iemand het eenslag gesê dat die lewe een eindelose lang ry keuses is en elke dag maak ons keuses wat ander mense se lewens beïnvloed.
Lees meerKledingstukke van die Ewigheid
Jesus praat op verskeie plekke in die Nuwe Testament van ‘n Bruilofskleed wat skoon gehou moet word.
Lees meer