Ons almal ken die verhaal van Adam en Eva in die tuin van Eden. Nadat hulle van die boom geëet het waarvan God hulle beveel het om nie te eet nie, het hulle verstand oopgegaan en het hulle vir God weggekruip. In Genesis 3:11 sê God aan die mens: “Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is?”
Lees meerTag Archives: waarheid
Leiers van Blindes
Een van my lesers het vir my iets gestuur wat hulle op Facebook gevind het wat ek net met julle moet deel.
Lees meerHoe satan in ons vrese speel
Jesus laat toe dat dinge oor ons kom en ons kan leer daaruit. Dis die leerskool van die HERE daardie in aksie.
Lees meerWaarom kan dit nie net maklik wees nie?
Waarom kan die lewe nie net maklik wees nie is ‘n vraag wat ons almal seker al ‘n paar keer gevra het…
Lees meerDie waarheid is van hulle oë bedek
Die wonderlikste deel vir my om ‘n Kind van Jesus te wees is die manier hoe die Gees jou aan die hand vat en jou leer. Die lering van die Gees is nooit hard of gewelddadig nie, maar sagkens, met liefde en deernis. Prys die Naam van die HEER!
Lees meer