Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » waarheid » Page 2

Tag Archives: waarheid

n Wolk van misleiding

Posted on 17 Desember 202416 Desember 2024 by Pastoor Nico Visagie

Satan is besig om ‘n kombers van misleiding oor die oë van die aardbewoners te trek en hierdie boodskap is om julle daaroor te waarsku.

Lees meer→

Luister na die Gees van die Waarheid

Posted on 8 September 20246 September 2024 by Pastoor Nico Visagie

Satan haat die waarheid, veral as ons aan mense daardie donker hoekies in hulle lewens waar satan wegkruip uit te wys…

Lees meer→

Vrygemaak deur die waarheid

Posted on 24 Oktober 202319 Oktober 2023 by Pastoor Nico Visagie

Vandag wil ek met julle die bedelings/dispensasies in die Bybel behandel en dan sal julle sien waarom ons deur die waarheid vrygemaak is!

Lees meer→

Opleiding vir die Ewigheid

Posted on 7 Maart 202318 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek het ‘n openbaring van die HERE ontvang wat ek graag met julle wil deel en dis een van daardie “ah-ha” oomblikke wat ons van tyd tot tyd kry waarin alles wat jy geleer het skielik sin maak.

Lees meer→

Word met die Gees vervul

Posted on 19 Februarie 202317 Februarie 2023 by Pastoor Nico Visagie

Vandag gaan ons so ‘n bietjie stilstaan by die vervulling van die Gees; net om alles mooi duidelik te maak vir almal.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 2 3 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »