Toe Jesus na die Pasga in Jerusalem aangekom het, het hy by die tempel gestop en wat Hy daar gevind het, het hy glad nie mee saamgestem nie.
Lees meerTag Archives: wegraping
Ek sal nie spaar nie!
Die koms van die HERE vir Sy Bruid is hier; jubel, die wat julle gereed gemaak het, want die dag van die HERE is voor die deur.
Lees meerVrae rondom die verdrukking
Daar kom gereeld vrae op by mense oor die verdrukking en hoe dit gaan wees vir die wat gaan agterbly as Jesus gaan kom vir Sy Kinders.
Lees meerLaat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand
Ons almal weet dat die koms van Jesus vir sy Bruid baie naby is en daarom moet ons sorg dat ons gereed is vir daardie dag.
Lees meerMaak gereed vir die dag van die HERE!
So nou en dan wys die HERE vir ons iets in die Bybel wat ons al baie gelees het, maar nog nooit die nodige aandag aangegee het nie.
Lees meer