“En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.” (Handelinge 2:17)
Lees meerTag Archives: wegraping
Waarskuwing om waaksaam te bly
Die Gees van die HERE het aan my ‘n waarskuwing gegee om aan julle te bring en die waarskuwing is om nie nou slap te lê nie.
Lees meerJesus gaan kom!
Jesus weet dat sommige van julle wonder of Jesus gaan kom of nie, want oral probeer mense die teendeel bewys, maar hier is die bevestiging!
Lees meerDie dag van die HERE kom gou!
Vandag gaan ek met julle 1 Tessalonisense 5:1-22 behandel, maar ek gaan dit in gedeeltes doen soos die Gees wil.
Lees meerDie finale teken voor die wegraping
Ek let die laaste ruk op hoe mense die tekens van die tyd dophou en soek na bewyse van hoe naby die wegraping is…
Lees meer