Liewe lesers, hierdie is ‘n langer as normale boodskap, maar ‘n baie ernstige een. Lees asseblief alles, want jou ewigheid hang daarvan af.
Lees meerTag Archives: wegraping
Voorbereiding op die wegraping
Ek het al baie gewonder hoe die lewenspad wat ons nou stap vergelyk met die een wat Jesus vir ons gestap het op die pad na Golgota.
Lees meerWat op aarde begin het
Vandag het ek ‘n boodskap direk van Jesus vir julle soos deur die Gees ontvang; Prys die Heilige Naam van die HERE!
Lees meerEen minuut voor die wegraping
Hierdie is nie my eie boodskap nie, maar ek voel gelei om dit vir julle hierdie boodskap wat van Jesus af kom te bring.
Lees meerHef julle hoofde op!
Ek is seker daarvan dat julle die gedeelte in Lukas 21:25-28 baie goed ken, maar vandag het hierdie gedeelte spesiale betekenis vir ons.
Lees meer