Wie van julle het geweet dat Jesaja oor die wegraping geskryf het? Ja, ek was net so verbaas daaroor, dus is julle nie alleen nie!
Lees meerDie Poorte van die Hemel is oop!
Ons tyd is naby; meer naby as wat baie sekerlik sal besef; sommige kan aanvoel en dis waarom vanoggend se skrif so gepas is!
Lees meerWaarom verlang ons liggame so na seksuele omgang?
I hierdie laaste dae is seksuele immoraliteit ‘n groot probleem, maar nie net onder die wêreldlinge nie, maar ook onder God se Kinders!
Lees meerKoste van die wegraping
Ons almal wag geduldig op die wegraping; gereed as die basuin blaas, maar ons besef nie die prys wat ons gaan betaal vir daardie dag nie.
Lees meer‘n Laaste waarskuwing?
Soos julle weet is die wegraping van die kerk op hande en ek vermoed dis waarom Jesus vir my die boodskap gegee het om met julle te deel.
Lees meer