Paulus was reg toe hy vir Timoteus geskryf het dat daar swaar tye gaan kom aan die einde, want nou sien ons dit voor ons oë gebeur!
Lees meerDaar is ‘n storm aan die kom
Ek wil net vir julle sê dat Jesus julle almal vreeslik baie lief het; moet dit nooit vergeet nie!
Lees meerKlim op die Ark
Ons is Kinders van die HERE en ons verwag die Seun van die Mens op die wolke deur die geloof wat ons deur Jesus Christus verkry het! AMEN!
Lees meerDis jou beskerming en jou krag om staande te kan bly
Vader, bewaar ons oë en ons ore teen wat ons mag sien of hoor. Laat ons U altyd eerste stel in alles wat ons doen en ook in alles wat ons beplan om te doen.
Lees meerBekommernisse oor wêreld gebeure
Ek het ‘n snaakse droom gehad want ek vandag met julle wil deel, want ek glo dat Jesus met ons praat deur ons drome!
Lees meer