Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Voorspellings oor die wegraping

Posted on 20 Mei 202515 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Die aantal mense wat drome en gesigte oor die wegraping sien raak al hoe meer en ‘n mens besef dan hoe naby die tyd is…

Lees meer→

Die tou van die ewigheid

Posted on 18 Mei 202515 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Julle het seker almal al die dik toue gesien waarmee skepe vasgemaak word en mense selfs mee die tou trek sport beoefen.

Lees meer→

Skaam om te bid

Posted on 15 Mei 202513 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ek het na een van “Elevation Worship” se liedjies op YouTube geluister, “Talking to Jesus” en skielik besef hoe skaam sommige is om te bid…

Lees meer→

Hoe om Jesus in beheer te stel

Posted on 13 Mei 20258 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Iemand het eenslag vir my gevra dat as jy vir Jesus gevra het om te help, hoe hou jy jou neus daaruit om te voorkom dat jy dit self wil doen?

Lees meer→

Eers moet die afval kom…

Posted on 11 Mei 20257 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ek het na ‘n TV program gekyk waar hulle in 2020 ‘n steek proef gedoen het oor mense se geloof siening en die resultate was skokkend!

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »