Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Hoogmoed kom tot ‘n val

Posted on 8 Mei 20257 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Hoogmoedigheid is ‘n sonde wat Jesus absoluut haat, want hoogmoed is teenstrydig aan alles wat Jesus wil hê ons moet wees.

Lees meer→

Moenie sonde as niksseggend ag nie

Posted on 6 Mei 20251 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Daar is mense wat dink dat omdat Jesus ‘n God van Liefde is, Hy nie sonde sal straf nie of dat Hy mos sal verstaan…

Lees meer→

Hou vas, hou uit en hou aan!

Posted on 4 Mei 20251 Mei 2025 by Pastoor Nico Visagie

Jesus het vir my hierdie boodskap gegee en ek is seker daarvan dat dit vir iemand op hierdie groep bedoel is.

Lees meer→

Ek word deur jou geken

Posted on 1 Mei 202529 April 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ons is van nature so geneig tot sonde dat ons baie keer wonder hoe dit moontlik is dat Jesus ons deur dit alles nog steeds kan lief hê.

Lees meer→

Die Ryk Jong Man

Posted on 29 April 202524 April 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal ken die verhaal van die ryk jong man, maar daar is ‘n ander betekenis weggesteek wat ons nie altyd sien nie.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »