Die pad wat Jesus met elkeen van ons loop is anders van persoon tot persoon, want niemand se pad is ooit dieselfde nie.
Lees meerOns aardse tent woning
Kom ons gesels vandag so iets waaroor min mense praat en dis ouderdom, want oud te word is ‘n onderwerp wat mense nie graag aanraak nie!
Lees meerPasop vir die Hebsug
Ek dink vandag aan daardie liedjie van die sanger Lukas Maree waar hy sê: “Ek sal kan doen met ‘n miljoen.” Hoe baie van ons het nie al daardie frase op ons eie herhaal nie?
Lees meerWie aanbid jy?
Julle weet is hierdie wêreld is satan se gebied en ons wat die HERE in ons lewens het is almal passasiers op pad na ons ewige bestemming.
Lees meerJy is belangrik vir Jesus
Ons is tog so geneig om na ander mense te kyk en dan te wens ons kan ook soos hulle wees, want hulle kan sekere dinge net beter doen as ons!
Lees meer