Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

Maak jou klaar om jou God te ontmoet

Posted on 15 Desember 202412 Desember 2024 by Pastoor Nico Visagie

“Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, HERE, God van die leërskare, is sy Naam!” (Amos 4:13)

Lees meer→

Krag in Dank Segging

Posted on 12 Desember 202411 Desember 2024 by Pastoor Nico Visagie

Mag Jesus in ons lewens regeer en hierdie Kerstyd geheilig word soos ons dit saam met ons families vier.

Lees meer→

Geloof soos ‘n mosterdsaad

Posted on 10 Desember 20245 Desember 2024 by Pastoor Nico Visagie

Regdeur die Bybel word daar gepraat van geloof, maar tog is dit iets wat so min van ons werklik het…

Lees meer→

Jy sal Jesus se glorie ken

Posted on 8 Desember 20245 Desember 2024 by Pastoor Nico Visagie

Mag Jesus ons gedagtes open vir al die wonderwerke wat Hy vir ons ingedagte het.

Lees meer→

Jesus is getrou! Prys die Naam van die Koning!

Posted on 5 Desember 202411 Desember 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek weet dat baie van julle onder swaar finansiële las gaan. Baie van julle het al totale moed verloor en ek weet dat baie van julle wonder of die HERE nog daar is en of Hy nog luister…

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »