Ons as Christene hou daarvan om te dink dat al die seëninge wat ons ontvang van Jesus af kom, maar dan is dit nie altyd so nie.
Lees meerGeloof soos ‘n kind
Partykeer moet ons net glo, selfs al lyk ‘n situasie uit ons oogpunt uit geheel en al hopeloos; sonder enige uitkoms wat ons kan sien.
Lees meerSonder Geloof
Geloof is die pilaar waarop ons godsdiens rus, want sonder geloof is daar geen hoop nie en sonder hoop geen geloof nie.
Lees meerMy weë is hoër as julle weë
Niks in die lewe gebeur sommer maar net nie. Met alles is daar ‘n doel, maar ons as mens sien nie altyd die doel nie. Gaan kyk ‘n bietjie terug in jou eie lewe, liewe leser en jy sal die Hand van God duidelik sien! Daar is nie iets soos toevallig nie, net God gevallig!
Lees meerDra jou kruis met waardigheid
In Markus 8:34 sê Jesus: “Wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg.”
Lees meer