Is dit ‘n Sonde om in loterye of dobbel deel te neem?
Kom ons begin deur eers te kyk presies loterye en dobbel is. Beide dobbel en loterye kan gedefinieer word as ‘n poging om met geld te waag in ‘n poging om die geld te vermenigvuldig. In beide gevalle gaan dit oor ‘n beslissing wat oor mense gemaak word en waaroor hulle geen beheer het nie. Met ander woorde, beide dobbel en loterye het niks met enige iemand se kundigheid of vermoë te doen nie. Dis uit en uit ‘n gelukspel.
Lees meer→Behoort Christene dokters te besoek?
Daar is sommige Christene wat glo dat die ontvangs van mediese behandeling ‘n gebrek aan geloof in God beteken en daarom sal verhoed dat God daardie persoon genees. Kom ons kyk wat sê die Woord van die HERE hieroor.
Lees meer→Uitleg van Mattheus 25
Ek gaan vandag verder met ons Bybelstudie en Mattheus 25 wat gaan oor die gelykenis van die tien maagde met julle behandel.
Lees meer→Uitleg van Mattheus 24
Ek gaan vandag so ‘n bietjie Bybelstudie met julle moet doen deur te begin met ‘n uitleg van Mattheus 24 waar Jesus aan Sy dissipels verduidelik wat in die laaste van dae gaan gebeur.
Lees meer→Wat is God se Wil?
HERE, Paulus het dit die beste gestel toe hy gesê het ons kyk in ‘n dowe spieël en sien ‘n raaiselagtige beeld, maar een dag sal ons ten volle ken net soos ons ten volle geken was. Help ons, HERE, om te aanvaar dat U Wil perfek is, selfs al kan ons dit nie altyd sien nie. Amen!
Lees meer→