Geestelike Oorlogvoering
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Hierdie kan ‘n redelike gekompliseerde onderwerp wees om oor te praat, maar dis tog belangrik dat ons as Kinders van die HERE hiervan.
Lees meer→God se Geregtigheid
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Ons almal ken God as ‘n God van liefde, maar ons ken Hom nie as ‘n God van geregtigheid nie…
Lees meer→Doen julle ook net so
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Vanoggend toe gee die HERE vir my Mattheus 7 om aan julle te bring, want in Mattheus 7 verduidelik Jesus hoe ons as Sy Kinders moet optree.
Lees meer→Wat is die betekenis van Nebukadneser se droom?
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Deur die eeue het God gereeld met die mens gekommunikeer deur drome en een van daardie mense was Koning Nebukadneser van Babilon.
Lees meer→Wat is Sonde?
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Behalwe dat sonde alles is wat verkeerd is, is sonde niks anders as om teen die wil van God op te tree nie. Sonde het in die Tuin van Eden begin nadat Adam en Eva ongehoorsaam was en teen die wil van God opgetree het.
Lees meer→