Bybelstudie

Die nuwe mens

As ‘n siel deur die HERE gered word, dan ondergaan daardie siel ‘n transformasie en word dit ‘n nuwe mens. Vandag dag gaan ek so ‘n bietjie by hierdie “nuwe mens” stilstaan en gaan ek met julle hieroor gesels.

Lees meer