Is daar mense want nie in die wegraping geneem gaan word nie?
Ek weet dat daar baie van julle is wat oor hierdie vraag wonder; veral oor die feit of daar geredde Kinders van die HERE gaan wees wat gaan agterbly…
Lees meer→Hoe weet ons of ons gereed is vir die wegraping?
Dis ‘n vraag wat seker deur menigte Christene gevra word op ‘n gereelde grondslag: Hoe weet ek of ek gereed is of hoe kan ek sorg dat ek gereed is?
Lees meer→Kan ons onsself red?
Voordat julle nou te veel na die titel van vandag se boodskap kyk en wonder hoe dit van julle op toepassing is, wil ek hê dat julle eerder die hele boodskap moet lees!
Lees meer→Wat is die Christelike seining omtrent spiritistiese mediums?
Die HERE se Kinders gaan ten gronde weens ‘n gebrek aan kennis en stel hulleself onwetend blootstel aan die okkulte sonder dat hulle dit besef.
Lees meer→Mors ons Jesus se bloed?
Jesus het Sy bloed gestort om ons heiligheid voor God die Vader te verseker, maar meer en meer gebeur dit dat ons vergifnis vir ons sondes vra en dan net aangaan om dit weer te pleeg!
Lees meer→