Kom ons wees eerlik: hoeveel van julle het al gewonder of die gebed wat jy bid werk en ja; ek steek my hand saam met julle op!
Lees meerTag Archives: geloof
Deur geestelike oë
Iemand het my gevra hoe ‘n mens jou geestelike oë kan open en dit het my laat dink dat ek nog nooit ‘n boodskap hieroor geskryf het nie.
Lees meerGeloof soos die blinde van Jerigo
Die Bybel gee vir ons baie voorbeelde oor geloof, maar nêrens is daardie les meer duidelik as by die verhaal van die Blinde van Jerigo nie.
Lees meerWaarskuwing om waaksaam te bly
Die Gees van die HERE het aan my ‘n waarskuwing gegee om aan julle te bring en die waarskuwing is om nie nou slap te lê nie.
Lees meerGod se perfekte tyd
God se tydsberekening is so perfek, Hy is nooit laat nie en Hy is ook nooit te vroeg nie, maar altyd presies op die regte plek en op die regte tyd!
Lees meer