Ons is almal lede in Jesus se liggaam; elkeen geskep om een funksie te kan verrig, maar dit beteken nie dat ons minderwaardig is teenoor ander nie.
Lees meerTag Archives: geloof
Die Here is met ons – Altyd!
Hoe baie van julle het al gevoel dat julle heeltemal alleen is; dat niemand verstaan of omgee nie en dat selfs God jou verlaat het?
Lees meerDie Opstanding
Die opstanding van Jesus uit die dood simboliseer nie net die belofte van ‘n nuwe begin nie, maar ook Jesus se oorwinning oor die dood!
Lees meerHoeveel kos ‘n wonderwerk?
So ‘n tyd gelede het iemand hierdie getuienis vir my per e-pos gestuur. Ek het die oorspronklike getuienis gaan opsoek en vandag gaan ek dit met julle deel.
Lees meerJesus se geskenk
As geredde Christene besef ons nie altyd wat se geskenk Jesus vir ons bewerkstellig het deur Sy kruisdood nie.
Lees meer