Na aan leiding van ‘n vorige boodskap, wil ek vandag graag verder gaan met wie nou eintlik die grootste in die Hemel gaan wees, buiten Jesus natuurlik!
Lees meerTag Archives: geloof
Honderd dae van oordeel
Ons gaan nou deur ‘n baie kritiese deel van die mens se tyd op aarde, want die HERE is besig om hierdie wêreld te oordeel omdat hulle nie wil luister en hulle wil bekeer nie…
Lees meerVergifnis is nog beskikbaar
Niemand sal werklik God se liefde vir ons sondaars ten volle kan besef nie, maar weet een ding: vergifnis is nog steeds beskikbaar ongeag wie jy is of wat jy gedoen het.
Lees meerVrees die Here
Dis vir die Here baie belangrik dat ons moet verstaan wat dit beteken om Hom te vrees. Baie dink dat ons in absolute vrees moet lewe; so bang, dat ons net die hele tyd wil wegkruip! Daar is egter ‘n baie dieper betekenis!
Lees meerNog net ‘n klein rukkie
Vandag het ek ‘n boodskap van vertroosting vir julle, want die HERE wys vir my herhaaldelik die afgelope tyd dat ons nie meer lank gaan wag nie…
Lees meer