Ek weet maar net te goed dat ek die laaste ruk vreeslik baie praat oor die bekering, vergifnis en die HERE aanneem as Persoonlike Saligmaker. Hierdie is konsepte wat vir die HERE baie belangrik is en ek wens mense wil gehoor gee…
Lees meerTag Archives: jesus
Dood in sonde lewe in Christus
Ek voel aan dat ons tyd min is en dat dit vir die HERE belangrik is dat ons die konsep van dood in sonde en lewe in Christus moet verstaan.
Lees meerDie Stokkies Jesus
Een van my vriendinne op Facebook het die volgende storie op haar profiel gepos. Ongelukkig weet ek nie wie die skrywer/ster was nie, maar mag die HERE hierdie persoon seën vir die oog oopmaak les hieruit gekom het.
Lees meerBedien die Woord van die HERE met vrymoedigheid
Wie van julle het al moed verloor en gewonder of dit waarmee julle besig is die moeite werd is om mee voort te gaan?
Lees meerWaarskuwing oor die naderende wegraping
Om die HERE te kan dien is sowaar ‘n voorreg, veral as Hy begin om die verborgenhede aan ons te openbaar.
Lees meer