Ons lees in Mattheus 25:21 van die getroue dienskneg, maar wie is dit na wie die Bybel verwys?
Lees meerTag Archives: jesus
Redding is nog steeds beskikbaar
Die Here hou aan vir my wys dat die wegraping naby is en dat daar mense is wat nog nie gereed is nie…
Lees meerGlo u God of Glo u in God?
Ek is absoluut versot op getuienisse waar Jesus vir ons wys “Hy kan en Hy SAL!” Dit bewys sonder enige twyfel dat ons ‘n LEWENDE liefdevolle God dien! Prys Sy Naam!!
Lees meerDie leerskool van die HERE
Jesus, help ons om te verstaan dat U ‘n doel het met alles wat U doen. Ons mag miskien nie die doel verstaan nie, maar help ons om nader aan U te beweeg en om beheer van ons lewens in U hande te los. Dis die enigste manier vir ons om ‘n sinvolle lewe in U te kan leef. Amen!
Lees meer