Jesus, ek staan elke slag verbaas as ek sien hoe U ons in ons daaglikse lewe lei. Baie keer is dit op maniere wat ons nie eers van bewus is nie! Dankie, Jesus, dat U so na elkeen van ons omsien. Amen!
Lees meerTag Archives: jesus
Simboliek van die Vyeboom in die Bybel
Die Vyeboom word in die algemeen gesien as die boom van die Volk van Israel. Ons lees die heel eerste keer van die Vyeboom in Genesis toe Adam en Eva die blare daarvan gebruik het om hulle naaktheid te bedek. (Genesis 3:7)
Lees meerDie tyd is amper om!
Ek hoef seker vir niemand te sê hoe naby ons aan die dag van die HERE is nie. Ongelukkig is daar net so baie van julle wat vreeslik nuuskierig is oor die manier hoe dit gaan afspeel en is julle baie ongeduldig as dinge nie gebeur soos julle gelees het nie.
Lees meerWaarom voel dit of die Here ons verlaat?
Het enige een van julle al op ‘n stadium in jou lewe gekom waar dit vir jou voel of die Here jou verlaat het? As jy bid, dan voel dit of jy teen ‘n muur vas bid!
Lees meer