Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » liefde » Page 10

Tag Archives: liefde

Geloof sonder werke is dood

Posted on 6 Augustus 20242 Augustus 2024 by Pastoor Nico Visagie

Net soos ons geloof in Jesus sonder naasteliefde dood is, net so is die geloof sonder die werke ook mors dood!

Lees meer→

Laat julle heupe omgord wees

Posted on 28 Julie 202425 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons weet nie wanneer Jesus gaan kom nie en dis waarom dit so belangrik is dat ons gereed moet wees in woord en wandel vir daardie dag.

Lees meer→

Wees die verskil in mense se lewens

Posted on 25 Julie 202423 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Hoe baie keer het ons nie gewonder waarom Jesus sekere dinge oor ons lewens toelaat nie en dan wil ons met God baklei daaroor…

Lees meer→

Wag geduldig op die koms van die Here

Posted on 14 Julie 202411 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons wat in hierdie tyd leef, leef sekerlik in die mees interessantste tyd, want ons sien letterlik hoe die Woord in vervulling kom!

Lees meer→

Bring My jou nederigheid

Posted on 9 Julie 20244 Julie 2024 by Pastoor Nico Visagie

Hoe wonderlik is Jesus net nie, want Hy spaar geen moeite vir Sy Bruid om die volheid van haar roeping op aarde te verstaan nie.

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 … 18 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »