Vandag wil ek aan julle ‘n verborgenheid meedeel en dit is dat elkeen van ons se bekering uniek was, maar laat ek nou verduidelik.
Lees meerTag Archives: liefde
Ons ervaring van die wegraping
Vandag het ek vir julle ‘n boodskap van Jesus en hierdie boodskap gaan baie se vrae oor die wegraping beantwoord.
Lees meerGebede van die hart
Soos ons in hierdie laaste tyd inbeweeg, beplan satan om baie van ons van die HERE af weg te rokkel met bekommernisse en moedeloosheid.
Lees meerDie geknakte riet sal Hy nie breek nie
Jesus het ons oneindig lief en Hy haat dit om hard met ons te praat, maar soms is dit nodig om op te tree en so regstelling te waarborg.
Lees meerSkuldgevoelens dam die Lewende Water op
Ons almal wil graag perfek wees vir Jesus en ons probeer so hard om ons liefde aan God te bewys dat ons uiters teleurgesteld word as ons vaal deur ‘n onbenullige oortreding.
Lees meer