Ons almal se vertroue in ons medemens word een of ander tyd deur iemand geskaad. Dit het seker al met baie van julle gebeur.
Lees meerTag Archives: vergifnis
Vergewe jou naaste en vertrou op die HERE
Jesus se leiding in ons lewens is in die meeste gevalle sagkens, maar as ons nie gehoor gee nie, dan is die leiding hardhandig.
Lees meerGod se oordeel is op die punt om op hierdie wêreld uitgestort te word
Hierdie profetiese woord was op die 10de asook die 11de November ontvang is en op beide gevalle is dit bevestig as van die HERE!
Lees meerEk praat met jou; sal jy nou luister?
Hierdie boodskap kom van Jesus af; dis nie my eie nie, maar dis so ‘n belangrike een dat ek dit moes vertaal om dit vir julle te bring.
Lees meerMy weë is hoër as julle weë
Niks in die lewe gebeur sommer maar net nie. Met alles is daar ‘n doel, maar ons as mens sien nie altyd die doel nie. Gaan kyk ‘n bietjie terug in jou eie lewe, liewe leser en jy sal die Hand van God duidelik sien! Daar is nie iets soos toevallig nie, net God gevallig!
Lees meer