Ons tyd om te vertrek is byna hier en daarom het ek hierdie kontrolelys saamgestel sodat almal gereed kan maak om die Koning te ontmoet!
Lees meerTag Archives: vergifnis
Die tyd is amper daar…
Ek voel dat ons vertrek tyd nou baie naby is; ek weet nie hoe ek dit weet nie, maar ek weet net, dat die lang wag is amper om…
Lees meerDie mens van sonde geopenbaar
Ek voel daarom gelei om vir elkeen van julle wat hierdie lees ‘n gebed te doen soos dit in 2 Tessalonisense 1 opgeteken is; kom ons bid.
Lees meerMoenie die wêreld lief hê nie
Ons hou tog so daarvan om te dink dat as iemand die Woord van God bedien, dat daardie persoon op een of ander manier beter as ons is…
Lees meerOnthou jou van die vleeslike
Om vergifnis vir jou sonde te vra en om ‘n absolute poging aan te wend om Heilig te lewe is ‘n belangrike deel van Christen wees.
Lees meer