Almal van ons voer elke dag ‘n oorlog teen ons eie vleeslike wil en dis een van die moeilikste oorloë denkbaar om te baklei.
Lees meerWaarom kry ek so swaar?
Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons al gevra het, maar ons vergeet dat ons in Jesus die Wynstok geplant is en nou word ons as lote van die wynstok van tyd tot tyd gesnoei.
Lees meerOpleiding vir die Ewigheid
Ek het ‘n openbaring van die HERE ontvang wat ek graag met julle wil deel en dis een van daardie “ah-ha” oomblikke wat ons van tyd tot tyd kry waarin alles wat jy geleer het skielik sin maak.
Lees meerWant so lief het God die wêreld Gehad
“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3:16)
Lees meerWat is die sin van die lewe?
Eintlik moet mens meer spesifiek wees oor hierdie vraag en eerder vra hoe ‘n mens insig, vervulling en bevrediging in die lewe kry, so kom ons kyk!
Lees meer