Die Bybel gee nie vir ons veel agtergrond oor wie Nikodémus was nie, behalwe dat hy ‘n Fariseër was. Hy word ook net genoem in die Evangelie volgens Johannes en uit dit wat ons lees, kan mens aflei dat Nikodémus nie met sy mede Fariseërs saamgestem het nie. Die eerste keer wat die naam Nikodémus […]
Lees meerAs ek maar geweet het
Die HERE het ons oneindig baie lief en daarom waarsku Hy die wat hy lief het voor die tyd sodat hulle gereed kan maak vir dit wat kom. Ek het die volgende waarskuwing van die HERE ontvang wat opgeteken staan in Lukas 12:35-40: “[35] Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand. […]
Lees meerBid vir Suid Afrika
Ek wil julle vandag vra om asseblief te bid vir hierdie land van ons en ons leiers. Vergeet van die politiek. Vergeet van kleur. Vergeet van wie is reg en wie is verkeerd en vergeet van wie wat aan wie gedoen het. Al daardie dinge is nie belangrik op hierdie oomblik nie. Ons sit met […]
Lees meerMoenie moed verloor as die toetse kom nie!
Is dit nie verbasend hoe maklik dit is om die HERE te dien as dinge in jou lewe goed gaan nie? Dis wanneer die toetse kom dat die werklikheid ons tref. Ek hou daarvan om Job as ‘n voorbeeld te gebruik, want dis ‘n man wat alles gehad het en alles verloor het en ten […]
Lees meer